Look what I found!!!!![]()
They are back! every last one of them!!!
I'm actualy sooooo very tired
, but I thought I would publish one of my so called: "Boring" poems!
If you don't like it, it's your problem oky!!!??? Don't make it mine!!![]()
It's in Afrikaans (my mother tounge) anyway, so I don't believe that you will understand it!![]()
This I wrote for my best friend when we where going through a bit of a rough patch!
BEVRY
Jou oe lyk anders vandag
jou stemtoon en lyf...
praat nie meer dieselfde nie
en ek verstaan nie wat hul se.
Jou drukkies is gevoelloos,
jou tong - geknoop.
Wat is fout my gouelokkies?
Jy weet ek's hier vir jou,
jy kan my hand vasdruk.
Jy weet ek sal jou vang as jy val.
Hoekom laat jy my nie deur
na die krake van jou hart?
Jy se vir geen siel wat jou pla,
jy drentel eerder in mistigheid...
Maar ek sien deur jou-
ek ken jou,
ek doen dit ook.
Gevoel en pyn se woorde,
ontsnap nie deur jou kloppe.
Wat is fout my gouelokkies?
Jy weet ek's hier vir jou
ek sal jou stukkende hart vashou.
Jy weet ek sal jou vang voor jy val.
Hoekom vertel jy my niks
van die krake in jou hart.
Kom terug my maaiki en vriend!
Ek mis die REGTE jy!
Vertel my...ek wil jou pyn -
BEVRY
© All copyrights reserved by C.I. 2006
I hope this one isn't boring!
Keep Kickin' Ass![]()
Punk Rock Girl




